6 |
Jou tande is so wit soos skape wat nou net gewas is. Elkeen het tweelinge en nie een is alleen nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Jou tande is so wit soos 'n trop skaap-ooie wanneer iemand hulle gewas het. Elke ooi het tweeling-lammers, en almal het lammers. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Jou tande is so wit soos ’n trop skape wat so pas gewas is. Bo en onder pas elke tand op mekaar. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Jou tande is so wit soos 'n trop ooie wat nou net skoon gewas is, elkeen met 'n tweeling, nie een sonder 'n lam nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
U tande is soos 'n kudde skaapooie wat van die drinkplek af opkom, wat almal tweelinge het, en geeneen onder hulle is sonder lam nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|