5 |
Moenie in my oë kyk nie, want dit oorweldig my. Jou hare is soos ’n trop bokke wat afkom teen die Gileadberge. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Jy moenie na my kyk nie, jou oë maak my senuweeagtig. Jou hare is soos 'n trop bokke wat afkom teen Gilead-berg. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Kyk weg van my, my liefste, want jou oë verkrummel al my weerstand. Jou mooi golwende hare lyk soos bokke wat teen die heuwels van Gilead afhuppel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
Draai jou oë liewer weg van my af, hulle maak my onrustig. Jou hare is soos 'n trop bokke wat teen die Gileadberge afkom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Draai u oë van my af weg, want hulle verskrik my; u hare is soos 'n kudde bokke wat van G¡lead afgolf. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|