A A A A A
Lied van Salomo 6
12
Voor ek my kon kry, is ek by hom waar hy, die belangrikste van al my volksgenote, in sy strydwa ry.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Ek weet nie wat met my gebeur het nie. Dit het gevoel of sy my laat ry op my volk se beste oorlogkarre.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
En daar het ek na my geliefde verlang soos die drywer van ’n strydwa na ’n oorlog.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Ek ken myself nie, dit is of sy my laat ry op die strydwa van die keur van my volk.”
Afrikaanse Bybel 1983

12
Voordat ek dit geweet het, het my verlange my verplaas op die waens van my edele volk.
Afrikaanse Bybel 1933/1953