7 |
My beminde, alles aan jou is mooi. Daar is geen fout aan jou nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
7 |
My liefste, alles van jou is mooi, daar is niks foute aan jou nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
7 |
Hoe mooi is jou liggaam nie, my liefste. Alles is so volkome en volmaak. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
7 |
Alles aan jou is mooi, my liefling, aan jou is niks verkeerd nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
7 |
Alles is mooi aan u, my vriendin, en daar is geen gebrek aan u nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|