6 |
Wanneer die dag aanbreek en die skaduwees verdwyn, wil ek na die berg van mirre toe gaan, na die heuwel van wierook. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Ek sal na die mirre-berg gaan, na die wierook-heuwel totdat die aandwind waai en die skaduwees verdwyn. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
By mirreberg en wierookberg wil ek vertoef totdat die oggendwind opkom en die nag begin verdwyn. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Wanneer die aandwind begin waai en die skaduwees lank word, wil ek na my mirreberg, my wierookheuwel, toe gaan. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, sal ek gaan na die mirreberg en na die wierookheuwel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|