A A A A A
Lied van Salomo 4
5
Jou twee borste is soos tweeling-takboklammers wat tussen die lelies wei.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Jou twee borste is soos twee jong takbokkies, soos die tweeling-lammers van 'n gasel wat tussen die blomme wei.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Jou twee borste is soos die tweeling van ’n ribbok wat tussen die lelies wei.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Jou twee borste is soos takboklammers, soos die tweeling van 'n ribbok wat tussen die lelies wei.
Afrikaanse Bybel 1983

5
U twee borste is soos twee lammers, tweelinge van 'n gemsbok, wat onder die lelies wei.
Afrikaanse Bybel 1933/1953