2 |
Jou tande is so wit soos skape, so pas geskeer en gewas. Hulle is almal tweelinge en nie een van hulle is alleen nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Jou tande is soos 'n trop skaap-ooie, skape wat skoon gewas en geskeer is. Elke ooi het tweeling-lammers, en almal het lammers. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Jou wit tande is soos ’n kudde pasgebore skape wat skoon gewas is. Elkeen pas bo en onder volmaak op mekaar. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Jou tande is so wit soos 'n ry pasgeskeerde skape wat nou net skoon gewas is, elkeen met 'n tweeling, nie een sonder 'n lam nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
U tande is soos 'n kudde pas geskeerde skape wat van die drinkplek opkom, wat almal tweelinge het, en geeneen onder hulle is sonder lam nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|