A A A A A
Lied van Salomo 4
15
Sy is ’n fontein in my tuin, ’n put met borrelende vars water wat van die Libanon af stroom.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Jy is soos 'n fontein in 'n tuin, 'n put met water wat borrel, en strome water van die Libanon-berg.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Jy is ’n fontein in my tuin. ’n Fontein van lewende water en net so vars soos die strome van die Libanonsberge.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Daar is 'n fontein in my tuin, 'n put met borrelende water, strome van die Libanon af.”
Afrikaanse Bybel 1983

15
U is 'n fontein van die tuine, 'n put met lewende water wat van die L¡banon afvloei.
Afrikaanse Bybel 1933/1953