14 |
nardus en saffraan, kalmoes en kaneel saam met geurige kruie, mirre en aalwyn, saam met al die geurigste kruie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
nardus en saffraan, kalmoes en kaneel, saam met al die wierook-bome, mirre en aalwyn saam met al die beste kruie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
By jou is daar die allerkosbaarste geure van nardus en saffraan, van kalmoes en kaneel, van mirre en al die ander lekkerruikkruie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
nardus en saffraan, kalmoes en kaneel saam met elke soort lekkerruik-kruie, mirre en aalwyn saam met al die beste lekkerruik-kruie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
nardus en saffraan, kalmoes en kaneel, met allerhande wierookstruike, mirre en alewee, met allerhande kostelike speserye. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|