A A A A A
Lied van Salomo 4
13
Sy is ’n pragtige boord van granaatbome, met uitsoekvrugte, hennastruike en nardus,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Jou arms is soos 'n tuin vol granaatbome saam met baie kosbare kruie, henna en nardus,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Jy is soos ’n granaattuin wat blom. Jy is ’n lushof met die allermooiste vrugtebome en die allerheerlikste geure.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Jou liggaam is 'n lushof, granaatbome met keurige vrugte, hennastruike saam met nardus,
Afrikaanse Bybel 1983

13
U spruite is 'n park van granate met kostelike vrugte, henna-blomme met nardus,
Afrikaanse Bybel 1933/1953