A A A A A
Prediker 9
8
Dra wit klere, moenie ophou om olyfolie op jou kop te gooi nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Jy moet altyd wit klere dra, en jy moet lekkerruik-olie op jou kop smeer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Dra die regte klere om te wys hoe gelukkig en bly jy is. Laat jou klere wys dat jy die lewe tot ’n fees verklaar het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Laat jou klere altyd wit wees, en laat olie op jou hoof nie ontbreek nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953