A A A A A
Prediker 9
18
Wysheid is meer werd as oorlogswapens. Maar een persoon wat fouteer, kan baie wat goed is, bederf.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Wysheid is beter as oorlog-wapens, maar een sondaar verwoes baie goeie dinge.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Wysheid is beter as oorlogswapens. ’n Dwaas kan egter alle goeie dinge met een woord vernietig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Wysheid is beter as wapens, maar een misstap kan baie wat goed is, bederf.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Wysheid is beter as oorlogswapens, maar een sondaar bederf baie goeie dinge.
Afrikaanse Bybel 1933/1953