A A A A A
Prediker 5
18
En as God aan mense rykdom en besittings gee, en die vermoë om dit te geniet, is dit ook ’n geskenk uit sy hand dat ’n mens jou werk geniet en jou deel in die lewe aanvaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Wanneer God 'n mens ryk laat word en dit goed laat gaan met hom, en die mens kan eet en daarvan gebruik en hy kan die dinge geniet waarvoor hy hard gewerk het, dan is dit 'n present van God.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Wanneer God die mens rykdom gee en hom boonop toelaat om dit te geniet en hom vreugde tussen al die swaarkry hier op aarde gee, is dit ’n spesiale geskenk van God.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
God gee aan 'n mens rykdom en besittings en laat hom dit geniet. God laat die mens sy deel ontvang en sy werk met vreugde doen. Dit is 'n gawe van God.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Ook vir elke mens aan wie God rykdom en skatte gegee het, en wat Hy in staat stel om daarvan te eet en sy deel te neem en hom te verheug by sy moeitevolle arbeid, is dit 'n gawe van God.
Afrikaanse Bybel 1933/1953