16 |
Lewenslank lewe hulle in die duister, in smart, ellende en bitterheid. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Die slegste is dat só iemand sy hele lewe lank in die donker bly. Dit beteken: Hy kry swaar, hy is baie siek en hy is kwaad vir alles. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Bowendien is sy hele lewe ook vol swaarkry, kommer en pyn. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Hy slyt die res van sy lewe in die donker, in smart, ellende en bitterheid. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Ook eet hy sy lewe lank in duisternis en het baie ergernis; daarby sy lyding en toorn! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|