A A A A A
Prediker 5
13
Net een ongelukkige transaksie, en hy verloor die rykdom. As hy die vader van ’n seun is, het hy niks om vir sy seun na te laat nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Een slegte ding gebeur, en dan is sy goed weg. Hy het miskien 'n kind, maar sy kind kry niks.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Iemand doen ’n slegte transaksie en verloor alles. Dan is daar niks vir sy kinders oor nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Hy doen verkeerd sake en verloor die rykdom. Hy het intussen die vader van 'n seun geword en dié kry dan niks nie.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Gaan hierdie rykdom verlore deur 'n ongeval, en het hy 'n seun verwek, dan besit die niks nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953