A A A A A
Prediker 4
9
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Dit is beter wanneer twee mense saam is, dit is beter as om alleen te wees. Wanneer twee mense saam hard werk, dan kan hulle 'n groter beloning kry,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Twee is beter as een, want twee mense kan meer regkry as net een.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.
Afrikaanse Bybel 1933/1953