A A A A A
Prediker 4
7
Ek het nog iets gesien wat sinloos is onder die son:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Ek het nog iets in hierdie wêreld gesien wat nie is soos dit moet wees nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Ek het ook iets anders in die lewe gesien wat geen sin maak nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Ek het in hierdie wêreld nog meer gesien wat tot niks kom nie:
Afrikaanse Bybel 1983

7
En weer het ek 'n vergeefse moeite gesien onder die son:
Afrikaanse Bybel 1933/1953