5 |
Dwase is te lui om te werk en gaan dood van die honger. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Dwase gebruik nie hulle hande nie en hulle werk nie. Hulle sterf van honger. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Hulle sê dit is dwaas om met jou hande gevou te sit en niks te werk nie, want jy sal van die honger doodgaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
Die dwaas vou sy hande en bewerk so sy eie ondergang. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Die dwaas vou sy hande en eet sy eie vlees op. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|