A A A A A
Prediker 4
2
Daarom het ek gedink mense wat reeds dood is, is gelukkiger as dié wat nog lewe.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Ek het toe gedink die mense wat klaar dood is, is gelukkiger as die mense wat nog lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Ek beny daardie mense wat klaar dood is, want hulle is beter daaraan toe as dié wat nog leef.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Toe het ek gedink dié wat klaar dood is, is gelukkiger as dié wat nog lewe,
Afrikaanse Bybel 1983

2
Daarom het ek die dooies wat lankal gesterf het, gelukkig geprys bo die lewendes wat nog lewe,
Afrikaanse Bybel 1933/1953