13 |
Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas is en van niemand raad aanvaar nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
'n Jongman wat arm is maar wat wysheid het, is beter as 'n koning wat oud is en wat 'n dwaas is en nie wil luister na sy raadgewers nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Dit is goed as ’n jong, intelligente man oor die land regeer. Al kom hy uit ’n arm familie en al was hy in die tronk, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
'n Jongman wat arm is maar verstandig, is beter as 'n koning wat oud is maar dwaas en hom nie meer wil laat waarsku nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Beter is 'n behoeftige maar wyse jongman as 'n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|