A A A A A
Prediker 3
9
Watter voordeel is daar vir die een wat iets doen wat hom vermoei?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Wat help dit vir 'n mens dat hy hard gewerk het? Niks.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Watter voordeel kry ’n mens dan op die ou end uit al sy harde werk?
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei?
Afrikaanse Bybel 1983

9
Watter voordeel het hy wat werk, daardeur dat hy hom vermoei?
Afrikaanse Bybel 1933/1953