21 |
Wie weet of die asem van die mens boontoe gaan en diere se asem afgaan na die aarde toe? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
21 |
Wie weet of mense se asem boontoe gaan en of diere se asem afgaan in die aarde? Niemand. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
21 |
Wie weet of die mens se asem opstyg en of die dier s’n in die aarde in wegsink? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
21 |
Wie weet of die asem van die mens opstyg boontoe en of die asem van die dier afgaan onder toe? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
21 |
Wie bespeur dat die asem van die mensekinders opgaan boontoe, en dat die asem van die veediere neerdaal ondertoe in die aarde? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|