12 |
Ek het besef daar is vir mense niks beter nie as om vrolik te wees en tydens sy lewe die goeie te geniet. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Ek weet nou dat dit die beste vir 'n mens is om vrolik te wees en die lewe te geniet terwyl hy lewe. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Toe het ek besef al wat die mens maar moet doen, is om gelukkig te wees en die lewe te geniet. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Ek het tot die insig gekom dat daar vir 'n mens niks beter is nie as om vrolik te wees en die goeie van die lewe te geniet. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
So het ek dan ingesien dat daar niks beters onder hulle is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|