25 |
Want wie kan sonder Hom enigiets eet of geniet? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
25 |
Niemand kan eet en geniet as God dit nie laat gebeur nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
25 |
Wie kan tog eet en geniet sonder dat God dit toelaat en dit ook goedkeur? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
25 |
Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
25 |
Want wie kan eet en wie kan geniet sonder Hom? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|