20 |
Ek het dus opgehou om myself tot wanhoop te dryf oor alles waarmee ek met soveel moeite onder die son my besig gehou het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Ek het moedeloos geword toe ek dink aan al die harde werk wat ek in hierdie wêreld gedoen het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Daarom het ek oor die sin van al my geswoeg op aarde begin twyfel. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Ek het in vertwyfeling geraak oor alles waarmee ek my met soveel sorg in hierdie wêreld besig gehou het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Daarom het ek my begewe om my hart aan wanhoop oor te gee vanweë al die arbeid wat ek met moeite verrig het onder die son. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|