2 |
Ek het gesê: “Om te lag is dwaasheid, en watter vreugde bring dit?” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Ek het gedink dit is dom om altyd te lag. Wat help dit om vrolik te wees? Niks. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Ek het ontdek dat om te lag nie veel sin het nie en dat vreugde nie veel beteken nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Van lag moes ek sê: dis sinloos, en van plesier: wat bring dit? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Van die lag het ek gesê: Dit is onsinnig! en van die vreugde: Wat verskaf dit? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|