A A A A A
Spreuke 9
9
Gee jou raad vir ’n wyse mens, en hy sal groter wysheid kry. Onderrig ’n regverdige, en sy kennis sal vermeerder.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Wanneer jy vir 'n wyse mens iets leer, dan kry hy meer wysheid. Wanneer jy vir 'n mens wat reg lewe, iets leer, dan weet hy nóg meer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
’n Gelowige is heeltemal anders. Wys jy hom mooi op sy foute, sal hy jou liefhê. Gee hom goeie raad, en hy verstaan die lewe beter. Leer hom om reg te lewe, en hy ken groot geluk.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Gee jou aandag aan 'n wyse mens, en hy kry meer wysheid, leer 'n regverdige, en sy kennis vermeerder.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.
Afrikaanse Bybel 1933/1953