A A A A A
Spreuke 9
6
Laat staan julle onkunde, sodat julle kan lewe! Kom, begin met insig lewe!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Julle moet ophou om baie min te weet, sodat julle kan lewe, julle moet verstandig word.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Los jou dom manier van lewe. Laat ek jou leer hoe om gelukkig te leef.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Neem afskeid van die onkunde, dat julle kan lewe, kom op die pad van die insig!”
Afrikaanse Bybel 1983

6
laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.
Afrikaanse Bybel 1933/1953