A A A A A
Spreuke 9
5
“Kom eet die kos wat ek gemaak het. Kom drink van die wyn wat ek ingeskink het!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
“Julle moet by my kom eet en julle moet kom drink van die wyn wat ek gemeng het met kruie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Kom geniet in oorvloed die goeie dinge wat ek jou bied.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
“Kom eet by my, kom drink van die wyn wat ek reggesit het!
Afrikaanse Bybel 1983

5
Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;
Afrikaanse Bybel 1933/1953