3 |
Sy het toe haar bediendes na hoë plekke van die stad gestuur om van daar mense uit te nooi: |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Sy het haar jongmeisies gestuur om op die hoogste plek in die stad te staan en hard te sê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Toe alles gereed was, het Wysheid haar bediendes gestuur om die gaste te gaan haal. Veral by die woonbuurte waar baie mense gebly het, het hulle die mense genooi. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
en haar bediendes na die stad toe gestuur om van die hoogste plek af te roep: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|