A A A A A
Spreuke 9
2
Sy het ’n feestelike ete gemaak. Sy het die wyn geskink en haar tafel gedek.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Toe het sy skape geslag en sy het wyn gemeng met kruie en die tafel gedek.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Daar was baie kos. Die beste wyn is uit die kelders geneem, die tafels is pragtig gedek en met wonderlike kosse oorlaai.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Sy het geslag en wyn reggesit, sy het haar tafel gedek
Afrikaanse Bybel 1983

2
haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953