A A A A A
Spreuke 9
18
Hulle wat na haar toe gaan, besef nie dat die dooies daar bly nie. Hulle wat haar uitnodiging aanvaar, is al klaar in die doderyk.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Maar hulle weet nie dat haar huis die plek is waar die dooie mense woon nie, hulle weet nie dat die mense wat na hierdie vrou toe gaan, in die doderyk is nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Wie Dwaasheid besoek, vernietig sy mooi lewe. Haar huis is soos die dood. By haar kry die dood ’n greep op jou, slaan sy haar aaklige kloue in jou in, sleep sy jou stadig maar seker die graf in.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Dié wat na haar luister, besef nie dat die dood self daar wag nie, dat dié wat hulle deur haar laat nooi het, klaar diep in die doderyk is nie.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Maar hy weet nie dat dr skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953