A A A A A
Spreuke 9
17
“Water is soeter as dit gesteel is. Kos wat skelm geëet word, is baie lekker!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
“Water wat jy steel, smaak soet, kos wat jy skelm eet waar niemand jou sien nie, is lekker.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Soos om water of brood te steel. Daarom is skelm verhoudings so lekker! Almal is in my huis welkom.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
“Gesteelde water is soet, kos wat stilletjies geëet word, is lekker!”
Afrikaanse Bybel 1983

17
Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker.
Afrikaanse Bybel 1933/1953