A A A A A
Spreuke 9
15
Sy roep na elkeen wat verbykom en op die regte pad loop.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
en sy roep al die mense wat verbykom, die mense wat reguit verbyloop.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Vir almal sê sy dieselfde ding: “My huis is net die regte plek vir dommes, vir mense wat niks van ’n gelukkige manier van leef weet nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
en sy roep na dié wat verbykom, elkeen besig om sy gang te gaan:
Afrikaanse Bybel 1983

15
om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:
Afrikaanse Bybel 1933/1953