A A A A A
Spreuke 9
14
Sy sit by haar voordeur, op hoë plekke wat uitkyk oor die stad.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Sy sit by haar huis se deur, sy sit op haar stoel op die hoogste plek in die stad,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Haar huis is op die besigste plek in die stad. Lui-lui sit sy heeltyd voor haar huis. Elke man wat verbystap, roep sy nader. Ook goeie jongmans probeer sy verlei.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Sy sit by haar voordeur, haar stoel staan op die hoogste plek in die stad,
Afrikaanse Bybel 1983

14
en sy sit by die deur van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad,
Afrikaanse Bybel 1933/1953