13 |
Dwaasheid is soos ’n luidrugtige vrou, stadig van begrip en sonder kennis. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Die dwaasheid is soos 'n vrou wat hard praat, sy het nie mooi maniere nie, sy weet baie min, sy weet nie hoe om iets reg te doen nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Anders as Wysheid is Dwaasheid ’n verskriklike verleentheid. Sy is dom. Raserig. ’n Regte flerrie. En van ’n gelukkige lewe weet sy net mooi niks nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Dwaasheid is soos 'n vrou wat luidrugtig bly klets, stadig van begrip en sonder kennis van sake. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|