A A A A A
Spreuke 9
12
As jy wysheid kry, geniet jy self die voordeel daarvan. As jy dit verafsku, dra jy self die verantwoordelikheid.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
As jy wysheid het, dan sal jou wysheid altyd vir jou help. As jy iemand is wat altyd wil spot, dan sal niemand jou help nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Dus, as jy elke dag op die regte manier leef, is die lewe wonderlik. Maar as jy die wysheid verwerp, is die lewe sleg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
As jy wysheid het, het jy self die voordeel daarvan; as jy 'n ligsinnige mens is, dra jy alleen die las.
Afrikaanse Bybel 1983

12
As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy 'n spotter, dan moet jy dit alleen dra.
Afrikaanse Bybel 1933/1953