A A A A A
Spreuke 9
11
Wysheid verleng jou lewe, gee jou meer lewensjare.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe, jy sal baie jare lank lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
As jy reg optree, word jou lewe elke dag net lekkerder, jou lewensjare net gelukkiger.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
As jy wysheid het, sal jy lank lewe, jou lewensjare sal vermeerder word.
Afrikaanse Bybel 1983

11
Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.
Afrikaanse Bybel 1933/1953