9 |
Dit sal jou kroon met voorspoed. Dit sal vir jou ’n pragtige kroon gee.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
9 |
Die wysheid sal soos 'n mooi kransie wees, soos die kroon van 'n koning op jou kop.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
9 |
“Spreuke se wysheid sal jou help om jou lewe so mooi soos ’n pragtige kledingstuk te maak, jou lewenstyl soos klere wat almal raaksien en bewonder.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
9 |
Dit sal jou lewe versier, dit sal vir jou 'n sierlike kroon wees.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
9 |
Dit sal 'n lieflike krans gee vir jou hoof, dit sal jou 'n sierlike kroon verskaf. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|