A A A A A
Spreuke 4
21
Moet dit nooit uit die oog verloor nie. Hou dit altyd in gedagte.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Jy moet altyd onthou wat ek vir jou sê, jy moenie dit vergeet nie,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Vergeet dit nie ’n enkele oomblik nie. Hou jou oë altyd op die spreuke se lewensreëls. Dink heeltyd daaroor na.
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Moet dit nie vergeet nie, hou dit altyd in gedagte,
Afrikaanse Bybel 1983

21
laat hulle nie wyk uit jou oë nie, bewaar hulle binne-in jou hart.
Afrikaanse Bybel 1933/1953