17 |
Misdaad is hulle kos. Geweld is hulle drank. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Hulle hou daarvan om verkeerd te doen en om mense seer te maak, dit is vir hulle so lekker soos om te eet en te drink. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Misdaad is vir hulle soos kos. Geweld is soos wyn waarna hulle smag. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Misdaad is hulle kos, geweld hulle drank. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Want hulle eet brood van goddeloosheid en drink wyn van gewelddadigheid. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|