16 |
Hulle kan nie gaan slaap as hulle nie kwaad gedoen het nie. Hulle kan nie tot ruste kom as hulle nie iemand anders ook laat struikel het nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Daardie mense kan nie slaap as hulle nie verkeerd gedoen het nie, hulle bly wakker as hulle nie sonde gedoen het nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Hulle is skoon slapeloos as hulle nie vandag iemand te kort gedoen het nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
hulle kan nie slaap as hulle nie kwaad gedoen het nie; hulle lê wakker as hulle nie iemand se ondergang bewerk het nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
want hulle kan nie slaap as hulle geen kwaad doen nie; en hulle slaap is weg as hulle nie tot 'n val bring nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|