12 |
As jy op jou lewenspad loop, sal daar nie struikelblokke op jou pad wees nie. As jy hardloop, sal jy nie oor iets val nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
As jy op hierdie paaie loop, dan sal jou voet nie vashaak nie, en wanneer jy hardloop, dan sal jy ook nie val nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Omdat ’n mens so maklik kan struikel en die verkeerde kan doen, moet jy tog vashou aan hierdie reëls wat ek jou leer. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
As jy loop, sal daar niks in jou pad wees nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
as jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|