A A A A A
Spreuke 28
8
Wie ryk word deur onbillike rente en onregverdige wins sal dit moet oorgee aan iemand wat hom oor armes ontferm.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Iemand wat ryk word omdat hy mense te veel rente laat betaal, maak baie goed bymekaar, maar eendag sal iemand anders wat jammer is vir arm mense, daardie goed kry.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Wie die kuns van geldmaak verstaan, moet hom ook oor die armes ontferm.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Wie groot rykdom versamel deur mense uit te buit, versamel dit vir iemand wat hom oor arm mense sal ontferm.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Wie sy goed vermeerder deur rente en deur woeker, maak bymekaar vir een wat hom oor die armes sal ontferm.
Afrikaanse Bybel 1933/1953