A A A A A
Spreuke 28
4
Mense wat die wet van God verwerp, praat met lof van die goddelose mense. Mense wat die wet onderhou, weerstaan hulle.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Mense wat nie doen wat die Here wil hê nie, prys die mense wat verkeerd doen, mense wat doen wat die Here wil hê, hou nie van die mense wat verkeerd doen nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Iemand wat nie meer na die woord van die Here luister nie, is soos ’n ongelowige. Iemand wat die woord ernstig opneem, kom nie met slegte mense klaar nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Wie die wet van die Here verontagsaam, praat met lof van goddelose mense; wie die wet onderhou, beveg hulle.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Die wat die wet verlaat, hulle prys die goddelose; maar die wat die wet onderhou, word vererg oor hulle.
Afrikaanse Bybel 1933/1953