3 |
’n Man wat self arm is en ander arm mense uitbuit, is soos stortreën wat alles wegspoel sodat daar niks kos oorbly nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
'n Arm mens wat ander arm mense verdruk, is soos reën wat al die grond wegspoel, sodat daar niks is om te eet nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
’n Arm mens wat die armes onderdruk, is soos ’n haelstorm wat alles verwoes. Hongersnood en baie ellendes is dan die armes se voorland. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
'n Man wat self arm is en arm mense uitbuit, is soos 'n reën wat alles verspoel, sodat daar niks te ete oorbly nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
'n Man wat arm is en die armes verdruk, is soos 'n reën wat wegspoel en geen brood bring nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|