A A A A A
Spreuke 28
25
’n Gierige persoon veroorsaak rusie. Wie op die Here vertrou, sal voorspoed ervaar.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Iemand wat altyd meer wil hê, laat mense twis met mekaar. Die persoon wat in die Here glo, word ryk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Iemand wat net aan homself dink en net homself verryk, maak mense woedend. Hulle wil niks met hom te doen hê nie. Wie op die Here vertrou, is ryk en voorspoedig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
'n Gierige mens veroorsaak rusie; een wat op die Here vertrou, is voorspoedig.
Afrikaanse Bybel 1983

25
Die hebsugtige verwek twis; maar hy wat op die HERE vertrou, word verkwik.
Afrikaanse Bybel 1933/1953