24 |
Iemand wat sy ouers besteel en dan nog sê: “Ek doen niks verkeerds nie,” is so goed as ’n moordenaar. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Iemand wat sy ouers se goed steel en dan sê hy doen niks verkeerd nie, is 'n skelm en 'n dief. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
Wie sy ouers uitbuit en nie daaroor skuldig voel nie, is soos ’n dief wat vir niemand omgee nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Wie sy ouers besteel en sê: “Ek doen niks verkeerds nie,” is niks anders as 'n rower nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Wie sy vader of sy moeder berowe, en sê: Dit is geen oortreding nie! -- hy is 'n bondgenoot van 'n man wat verderflik handel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|