A A A A A
Spreuke 28
23
Die een wat ander berispe, kry op die einde eerder waardering as die persoon wat ander vlei.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Wanneer iemand vir jou waarsku en sê hoe jy moet lewe, dan sal jy later vriendelik wees met hom, maar jy sal nie vriendelik wees met iemand wat net dinge sê om jou gelukkig te laat voel nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Wie die moed het om mense mooi op hulle foute te wys word meer gerespekteer as iemand wat hulle net heeltyd vlei.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Wie iemand teregwys, kry eerder agterna dank as wat 'n vleier dit kry.
Afrikaanse Bybel 1983

23
Hy wat 'n mens teregwys, sal agterna meer guns vind as hy wat vlei.
Afrikaanse Bybel 1933/1953