A A A A A
Spreuke 28
22
’n Geldgierige wil vinnig ryk word. Ongelukkig weet hy nie dat hy gebrek gaan ly nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
'n Suinige mens wil altyd meer hê, hy weet nie dat hy arm sal word nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
’n Suinige en jaloerse mens sal alles doen om ryk te word. Op die ou einde het hy nog steeds niks nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
'n Inhalige mens wil gou ryk word; hy besef nie dat daar vir hom gebrek wag nie.
Afrikaanse Bybel 1983

22
'n Afgunstige man oorhaas hom om ryk te word, en hy weet nie dat gebrek oor hom sal kom nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953